Impie Eskader
      Naskoolsentrum
 
Jou kind se huis weg van die huis.

TuisBlad      Gereelde Vrae

Gereelde Vrae   

  • Waar is die naskool?
       Ons perseel is naby die skoolterrein wat maklik toegang tot buitemuurse aktiwiteite
      verleen.
       11 Hibiscus str  Kempton Park.                
  • Wat van vervoer na ander akriwiteite?
       Vanaf Januarie 2013 sal daar 'n additionele fooi gehef word vir vervoer na aktiwiteite.
       Die kostes sal bereken word teen R2 per kilometer, om brandstof kostes te dek.

  • Hoe word die Naskool kostes bereken?
       Ons prys is baie billik @ R550 per maand vir eerste kind en R500 vir tweede kind.  
       (R33 x 200 skooldae = R 6600 / 12 maande = R550)

  • Hoeveel is die dag tarief?
       Ons het 'n dagtarief van R45 per dag.
  • Wat is julle tye?
  •    Ons is oop van 12:45 tot 18:00.

       Vakansies is ons oop  van 7:00 tot 18:00.  Desember maande slegs tot 
       15Desember.  Die kostes beloop R45 p/d p/k.

       Neem asb. kennis dat elke Julie vakansie 'n gratis bybelskool aangebied sal word. 
       Meer inligting sal aan u verskaf word nader aan die tyd.

  • Hoveel Kinders per Dame?
       Daar is genoegsame personeel wat help met huiswerk en toesig.